Monday, November 21, 2011 | By: Kreado

Kreado 2012

En hier is ons datums vir volgende jaar se Kreado. Ek sal so met die verloop van Desember dink aan verskillende projekte wat ons kan doen. Voel vry om my ook te laat weet op die blog van enige idees wat julle het of waarvoor julle lus het. 

0 comments:

Post a Comment